Numbers 32:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Atarot en Dibon en Jaser en Nimra en Hesbon en Eleale en Sebam en Nebo en Beon,
Afrikaans (NLV) 2011 “Die Here het die streke Atarot, Dibon, Jaser, Nimra, Gesbon, Elale, Sibma, Nebo en Baäl-Meon
Afrikaans 1933/1953 Atarot en Dibon en Ja,ser en Nimra en Hesbon en Ele le en Sebam en Nebo en Behon --
Afrikaans 1983 “Die streke Atarot, Dibon, Jaser, Nimra, Gesbon, Elale, Sibma, Nebo en Baäl-Meon
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “Atarot, Dibon, Jaser, Nimra, Gesbon, Elale, Sibma, Nebo en Beon,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) [3-4] “Die Here het die volk Israel gehelp om die land te oorwin waar die stede Atarot, Dibon, Jaser, Nimra, Gesbon, Elale, Sebam, Nebo en Beon is. Dit is 'n land vir diere, en ons het baie diere.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) [3-5]  “Hierdie dele van Atarot, Dibon, Jaser, Nimra, Gesbon, Elale, Sibma, Nebo en Baäl-Meon wat die Here aan ons oorgegee het, is ’n goeie gebied vir vee. Omdat ons baie vee het, vra ons u om asseblief eerder hierdie gebied vir ons te gee as ’n stuk grond aan die oorkant van die Jordaanrivier.”