Numbers 32:28 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Moses het aangaande hulle bevel gegee aan die priester Eleasar en Josua, die seun van Nun, en die familiehoofde van die stamme van die kinders van Israel:
Afrikaans (NLV) 2011 Moses het toe ’n opdrag vir die priester Eleasar, vir Josua seun van Nun en vir die leiers van die stamme van Israel gegee.
Afrikaans 1933/1953 Toe het Moses aangaande hulle aan die priester Ele sar en aan Josua, die seun van Nun, en aan die familiehoofde uit die stamme van die kinders van Israel bevel gegee,
Afrikaans 1983 Moses het toe vir die priester Eleasar, vir Josua seun van Nun en vir die leiers van die stamme van Israel
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Daarop het Moses oor hulle opdragte gegee aan die priester Eleasar en aan Josua, seun van Nun, asook aan die familiehoofde van die Israelitiese stamme.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Moses het toe vir die priester Eleasar en vir Josua seun van Nun en vir die familiehoofde van die stamme van Israel gesê wat hulle moet doen met die Gad-stam en die Ruben-stam.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Moses het toe vir die ander leiers van die volk en vir Eleasar en Josua die volgende oor hierdie twee stamme gesê: