Numbers 32:27 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar U dienaars sal oortrek, elkeen wat vir oorlog gewapen is, voor die aangesig van die HERE om te veg, soos my heer gespreek het. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | U dienaars sal almal gewapend optrek om vir die Here te gaan veg soos u gesê het.” |
| Afrikaans 1933/1953 | maar u dienaars, almal wat vir die oorlog gewapen is, sal voor die aangesig van die HERE na die oorlog oortrek soos my heer gespreek het. |
| Afrikaans 1983 | maar al ons gewapende manne sal voor die ark van die Here uit optrek om te gaan veg soos u gesê het.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | maar u dienaars, elkeen wat gewapen is vir oorlog, sal oortrek voor die Here uit, soos my heer sê.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | maar ons self sal oorgaan, elkeen sal sy wapens vir die oorlog saamneem, soos Meneer sê. Die Here sal dit sien.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | maar elkeen van ons wat kan veg, sal saam met julle oor die Jordaanrivier trek en vir die Here gaan veg.” |