Numbers 32:26 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ons kindertjies, ons vroue, ons kleinvee en al ons vee sal daar wees in die stede van Gílead. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ons vroue en kinders, ons vee en ons beeste sal hier in die dorpe van Gilead agterbly. |
| Afrikaans 1933/1953 | Ons kinders, ons vroue, ons vee en al ons lasdiere sal daar in die stede van G¡lead bly; |
| Afrikaans 1983 | Ons vrouens en kinders, ons kleinvee en ons beeste sal hier in die stede van Gilead bly, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ons afhanklikes, ons vroue, ons vee en al ons diere sal daar in die stede van Gilead bly; |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ons kinders en oumense, ons vroue, ons skape en bokke, al ons diere, sal hier in die stede van Gilead bly, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ons sal ons vroue en kinders en ons kleinvee en ons beeste net hier in Gilead in die dorpe laat bly, |