Numbers 32:25 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die kinders van Gad en die kinders van Ruben het met Moses gespreek en gesê: U dienaars sal doen soos my heer beveel het.
Afrikaans (NLV) 2011 Die mense van Gad en Ruben het vir Moses gesê: “Ons is u dienaars. Ons sal doen wat u vir ons gesê het.
Afrikaans 1933/1953 Toe het die kinders van Gad en die kinders van Ruben met Moses gespreek en gesê: U dienaars sal doen soos my heer beveel het.
Afrikaans 1983 Die mense van Gad en Ruben het toe vir Moses gesê: “Ons sal doen soos u gesê het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die nageslag van Gad en Ruben het vir Moses gesê: “U dienaars sal doen wat my heer beveel.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die mense van die Gad-stam en die Ruben-stam het vir Moses gesê: “Ons sal doen wat Meneer sê.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die mense van Gad en Ruben sê toe vir Moses: “Ons sal doen net wat jy vra.