Numbers 32:23 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar as julle dit nie doen nie, kyk, julle het teen die HERE gesondig; en maak seker dat julle sonde julle uitvind. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | As julle egter nie doen wat julle beloof het nie, doen julle sonde teen die Here. Weet dan dat julle sonde aan die lig sal kom. |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar as julle nie so doen nie, kyk, dan sondig julle teen die HERE, en weet dan dat julle sonde julle sal uitvind. |
| Afrikaans 1983 | Maar as julle dit nie doen nie, sondig julle teen die Here en moet julle weet dat julle sonde julle sal agterhaal. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Maar as julle nie so optree nie; kyk, dan het julle teen die Here gesondig. Julle moet besef: Julle sonde sal julle inhaal. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar as julle nie doen wat julle nou belowe nie, dan doen julle sonde teen die Here, en Hy sal dit weet. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Maar as julle nie julle belofte nakom nie, oortree julle teen die Here. En moenie ’n fout maak nie, die Here sal julle beslis daarvoor straf. |