Numbers 32:21 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En julle sal almal gewapend oor die Jordaan gaan voor die aangesig van die HERE, totdat Hy sy vyande voor hom uit verdryf het,
Afrikaans (NLV) 2011 en gewapend deur die Jordaan trek totdat die Here sy vyande uitgewis het,
Afrikaans 1933/1953 en elke gewapende man van julle voor die aangesig van die HERE deur die Jordaan trek, totdat Hy sy vyande voor sy aangesig uit verdrywe het
Afrikaans 1983 Al julle gewapende manne moet deur die Jordaan gaan en voor die ark van die Here uit optrek, totdat Hy sy vyande verslaan het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) en elke gewapende man onder julle, voor die Here uit, die Jordaan oorsteek totdat Hy sy vyande voor Hom verdryf het
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Here moet sien dat elkeen van julle wat wapens het, oor die Jordaan-rivier gaan. Julle moet saam oorlog maak totdat die Here sy vyande weggejaag het voor Hom.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hou aan met veg totdat die Here al sy vyande verslaan