Numbers 32:20 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe sê Moses vir hulle: As julle hierdie ding wil doen, as julle gewapend voor die aangesig van die HERE uittrek om oorlog te voer, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Toe sê Moses vir hulle: “As julle julle woord hou en saam voor die Here optrek om te gaan veg |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe sê Moses vir hulle: As julle dit doen, as julle jul voor die aangesig van die HERE vir die oorlog wapen |
| Afrikaans 1983 | Toe het Moses vir hulle gesê: “Doen dit dan. Vat julle wapens en trek op voor die ark van die Here uit om te gaan veg. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe sê Moses vir hulle: “As julle hierdie saak so aanpak, as julle voor die Here julle vir die geveg bewapen, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Moses het toe vir hulle gesê: “As dít is wat julle wil doen, dan moet julle gereedmaak om te gaan oorlog maak. Die Here sal dit sien. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Moses antwoord toe: “Goed so! Bring julle soldate om oor die Jordaanrivier voor die Here se ark uit te trek. |