Numbers 32:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die kinders van Gad en die kinders van Ruben het gekom en met Moses en met die priester Eleasar en met die owerstes van die vergadering gespreek en gesê: |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die mense van Gad en Ruben het toe na Moses, die priester Eleasar en die leiers gekom en vir hulle gesê: |
| Afrikaans 1933/1953 | Daarop het die kinders van Gad en die kinders van Ruben gekom en met Moses en die priester Ele sar en met die owerstes van die vergadering gespreek en gesê: |
| Afrikaans 1983 | en het toe vir Moses, die priester Eleasar en die volksleiers gaan sê: |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | het die nageslag van Gad en die nageslag van Ruben gekom en vir Moses, die priester Eleasar en die leiers van die volksvergadering gesê: |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe het hulle na Moses en die priester Eleasar en die leiers van die volk toe gegaan en gesê: |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | het hulle vir Moses en Eleasar en die ander leiers van die volk gaan sê: |