Numbers 32:18 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Ons sal nie na ons huise terugkeer nie, totdat die kinders van Israel elkeen sy erfdeel beërf het.
Afrikaans (NLV) 2011 Ons sal nie na ons blyplekke toe terugkom voordat elke Israeliet sy deel gekry het nie.
Afrikaans 1933/1953 Ons sal nie na ons huise teruggaan voordat die kinders van Israel elkeen in besit van sy erfdeel gekom het nie.
Afrikaans 1983 Ons sal nie na ons huise toe terugkom voordat elke Israeliet sy besitting ontvang het nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ons sal nie na ons huise terugkeer nie, totdat elkeen van die Israeliete sy erfdeel volledig besit;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ons sal eers help dat elke Israeliet sy grond gekry het, dan sal ons terugkom na ons huise.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ons sal nie terugkom hiernatoe voordat al die ander Israeliete hulle eie grond gekry het nie.