Numbers 32:12 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Behalwe Kaleb, die seun van Jefunne, die Kenesiet, en Josua, die seun van Nun, want hulle het die HERE volhard.
Afrikaans (NLV) 2011 Net Kaleb, die seun van Jefunne, die Kenassiet, en Josua, die seun van Nun, sou die land sien. Hulle was getrou aan die Here.
Afrikaans 1933/1953 behalwe Kaleb, die seun van Jefunne, die Kenissiet, en Josua, die seun van Nun; want hulle het volhard om die HERE te volg.
Afrikaans 1983 Net Kaleb seun van Jefunne, die Kenassiet, en Josua seun van Nun sal die land sien, want hulle het die Here getrou gevolg.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) behalwe Kaleb, seun van Jefunne, van die Kenasstam, en Josua, seun van Nun; want hulle het die Here met volharding gevolg.’
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Kaleb seun van Jefunne, die Kenissiet, en Josua seun van Nun sal in die land ingaan, want hulle het aangehou om in My te glo.’
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die enigste uitsonderings is Jefunne die Kenasiet se seun Kaleb en Nun se seun Josua, want hulle het My heeltemal vertrou.’