Numbers 32:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die kinders van Ruben en die kinders van Gad het 'n baie groot menigte vee gehad; en toe hulle die land Jaser en die land Gílead sien, was die plek 'n plek vir vee;
Afrikaans (NLV) 2011 Die stamme van Ruben en Gad het groot troppe vee gehad. Hulle het gesien dat die streke by Jaser en Gilead goeie weidingsgebied was vir hulle vee.
Afrikaans 1933/1953 En die kinders van Ruben en die kinders van Gad het baie vee gehad, 'n groot menigte. En toe hulle die land van Ja,ser en die land G¡lead bekyk het, vind hulle uit dat die plek 'n plek vir vee was.
Afrikaans 1983 Die stamme Ruben en Gad het groot troppe vee besit. Hulle het gesien dat die Jaser- en Gileadstreke goeie veewêreld is,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die nageslag van Ruben en Gad het baie vee gehad, besonder baie. Toe hulle die landstreek Jaser en die landstreek Gilead sien – en kyk, die gebied was 'n plek vir vee –
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Ruben-stam en die Gad-stam het baie diere gehad, dit was groot troppe diere. Hulle het gesien dat die land Jaser en die land Gilead goeie weiveld vir diere het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die stamme van Ruben en Gad het gesien dat die gebiede by Jaser en Gilead baie goeie weiding gehad het. Omdat hulle groot troppe vee gehad het,