Numbers 31:7 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hulle het oorlog gevoer teen die Midianiete, soos die HERE Moses beveel het; en hulle het al die mannetjies gedood.
Afrikaans (NLV) 2011 Hulle het gaan oorlog maak teen die Midianiete soos die Here vir Moses gesê het. Hulle het al die mans doodgemaak.
Afrikaans 1933/1953 En hulle het oorlog toe getrek teen M¡dian, soos die HERE Moses beveel het, en al die manlike persone gedood.
Afrikaans 1983 Hulle het oorlog gemaak teen die Midianiete soos die Here vir Moses beveel het en al die mans doodgemaak.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hulle het teen Midian gaan veg, soos die Here Moses beveel het, en al die manlike persone doodgemaak.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die manne het oorlog gemaak teen die Midianiete, soos die Here vir Moses gesê het. Hulle het al die mans doodgemaak,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hulle het die Midianiete aangeval presies soos die Here beveel het, en al die mans doodgemaak.