Numbers 31:53 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) (Want die krygsmanne het buit gemaak, elkeen vir homself.)
Afrikaans (NLV) 2011 Die manskappe wat gaan veg het, het hulle oorlogsbuit vir hulleself gehou.
Afrikaans 1933/1953 Die krygsmanne het elkeen na welgevalle buitgemaak.
Afrikaans 1983 Die soldate het hulle buit vir hulleself gehou.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die krygsmanne het elkeen vir homself ook buit geneem.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die manne wat gaan oorlog maak het, het elkeen vir homself goed gevat.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Dit was sonder die deel wat die soldate vir hulleself gehou het.