Numbers 31:52 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En al die goud van die offer wat hulle aan die HERE gebring het, van die owerstes oor duisend en van die owerstes oor honderd, was sestien duisend sewe honderd en vyftig sikkels. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Al die goue goed wat die aanvoerders vir die Here kom offer het, het amper 200 kilogram geweeg. |
| Afrikaans 1933/1953 | En al die goud van die offergawe wat hulle aan die HERE afgegee het, was sestien duisend sewe honderd en vyftig sikkels, afkomstig van die owerstes oor duisend en die owerstes oor honderd. |
| Afrikaans 1983 | Al die goud wat hulle van die bevelvoerders ontvang het en wat as offergawe aan die Here gegee is, het amper twee honderd kilogram geweeg. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Al die goud van die wydingsgeskenk wat hulle aan die Here afgestaan het, was 16 750 sikkel. Dit was afkomstig van die aanvoerders van duisend en die aanvoerders van honderd. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | het 16 750 sikkels geweeg, die goed wat die leiers van 1 000 manne en die leiers van 100 manne gegee het om 'n offer vir die Here te wees. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | *** |