Numbers 31:51 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Moses en die priester Eleasar het die goud van hulle geneem, al die bewerkte juwele.
Afrikaans (NLV) 2011 Moses en die priester Eleasar het al die goue voorwerpe van hulle ontvang.
Afrikaans 1933/1953 Toe het Moses en die priester Ele sar die goud, allerhande kunsvoorwerpe, van hulle aangeneem.
Afrikaans 1983 Moses en die priester Eleasar het al die goue sierade in ontvangs geneem.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Moses en die priester Eleasar het die goud van hulle geneem, al die smeewerk.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Moses en die priester Eleasar het die goud by die offisiere geneem. Al die goue goed
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) [51-52] Moses en Eleasar het al hierdie juwele by hulle gekry. Toe hulle dit weeg, het hierdie geskenk aan die Here ongeveer 200 kilogram geweeg.