Numbers 31:48 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die owerstes oor duisende van die leër, die owerstes oor duisend en owerstes oor honderd, het nader gekom na Moses. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die aanvoerders van die leër, het toe na Moses gekom. |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe het die aanvoerders oor die duisende van die leër, die owerstes oor duisend en die owerstes oor honderd, nader gekom na Moses |
| Afrikaans 1983 | Toe het die bevelvoerders van die leërafdelings, die bevelvoerders oor duisend en oor honderd, na Moses toe gekom |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die bevelvoerders wat oor die leërafdelings was, die aanvoerders van duisend en die aanvoerders van honderd, het Moses genader |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die offisiere van die leër-groepe het na Moses toe gekom. Hulle was die leiers van 1 000 manne en die leiers van 100 manne. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die offisiere en onderoffisiere van die soldate wat gaan veg het, het toe na Moses toe gekom en vir hom gesê: |