Numbers 31:43 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | (En die helfte wat aan die vergadering behoort het, was drie honderd duisend sewe en dertig duisend vyf honderd skape, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | 337 500 skape, |
| Afrikaans 1933/1953 | die helfte van die vergadering uit die kleinvee was drie honderd sewe en dertig duisend vyf honderd; |
| Afrikaans 1983 | die volk se helfte, was drie honderd sewe en dertig duisend vyf honderd stuks kleinvee, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die helfte-aandeel van die volksvergadering was: 337 500 stuks kleinvee, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | was: 337 500 skape en bokke, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | was 337 500 stuks kleinvee, |