Numbers 31:42 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En van die helfte van die kinders van Israel wat Moses van die oorlogsmanne verdeel het,
Afrikaans (NLV) 2011 Die deel vir die res van die Israeliete wat Moses by die soldate gevat het, was
Afrikaans 1933/1953 En uit die helfte van die kinders van Israel wat Moses van die vegsmanne afgedeel het --
Afrikaans 1983 Die ander Israeliete se deel wat deur Moses van dié van die soldate afgesonder is,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Wat betref die helfte-aandeel van die Israeliete, dit wat Moses van die manne wat gaan veg het, eenkant gehou het:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Israeliete se helfte wat Moses geneem het by die manne wat gaan oorlog maak het,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die ander Israeliete se deel