Numbers 31:41 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Moses het die belasting, wat die offergawe van die HERE was, aan die priester Eleasar gegee, soos die HERE Moses beveel het. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Moses het alles wat hulle vir die Here afgestaan het, vir die priester Eleasar gegee soos die Here vir hom gesê het. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Moses het aan die priester Ele sar die bydrae gegee wat as offergawe aan die HERE bestem was, soos die HERE Moses beveel het. |
| Afrikaans 1983 | Moses het die offergawe aan die Here vir die priester Eleasar gegee soos die Here hom beveel het. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Moses het die bydrae, die wydingsgeskenk aan die Here, vir die priester Eleasar gegee, soos die Here Moses beveel het. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Moses het die deel van die Here vir die priester Eleasar gegee, dit was die offer vir die Here soos Hy gesê het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Moses het vir die priester Eleasar sy deel gegee soos die Here gesê het. |