Numbers 31:40 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die persone was sestienduisend; waarvan die belasting van die HERE twee en dertig persone was. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | en 16 000 meisies waarvan 32 die Here se deel was. |
| Afrikaans 1933/1953 | En mensesiele was sestien duisend, en die bydrae daarvan aan die HERE twee en dertig siele. |
| Afrikaans 1983 | en sestien duisend mense van wie twee en dertig as offergawe aan die Here. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | mense – 16 000, en die bydrae vir die Here was 32 persone. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die manne het 16 000 vroue gekry, en hulle het 32 vir die Here gegee. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | en 16 000 mense van wie 32 ’n geskenk aan die Here was. |