Numbers 31:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Uit elke stam moet julle duisend in al die stamme van Israel na die oorlog stuur. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Uit elke stam van Israel moet julle 1 000 man uitstuur om te gaan veg.” |
| Afrikaans 1933/1953 | duisend vir elke stam van al die stamme van Israel moet julle na die oorlog stuur. |
| Afrikaans 1983 | Stuur uit elke stam van Israel duisend man om te gaan veg.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | 'n Duisend man uit elkeen van die stamme van Israel moet julle stuur vir die stryd.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle moet 1 000 manne van elke stam stuur om oorlog te maak.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Julle moet 1 000 soldate uit elke stam kies om te gaan veg.” |