Numbers 31:39 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die esels was dertigduisend vyf honderd; waarvan die belasting van die HERE een en sestig was.
Afrikaans (NLV) 2011 30 500 donkies waarvan 61 vir die Here gegaan het,
Afrikaans 1933/1953 En die esels was dertig duisend vyf honderd, en die bydrae daarvan aan die HERE een en sestig.
Afrikaans 1983 dertig duisend vyf honderd donkies waarvan een en sestig as offergawe aan die Here,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) donkies – 30 500, en die bydrae vir die Here was 61;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) 30 500 donkies, en hulle het 61 daarvan vir die Here gegee.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) 30 500 donkies waarvan 61 ’n geskenk aan die Here was,