Numbers 31:38 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die beeste was ses en dertig duisend; waarvan die belasting van die HERE twaalf en sestig was. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | 36 000 beeste waarvan 72 die Here s’n was, |
| Afrikaans 1933/1953 | En die beeste was ses en dertig duisend, en die bydrae daarvan aan die HERE twee en sewentig. |
| Afrikaans 1983 | ses en dertig duisend beeste, waarvan twee en sewentig as offergawe aan die Here, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | beeste – 36 000, en die bydrae vir die Here was 72; |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | 36 000 beeste, en hulle het 72 vir die Here gegee, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | 36 000 beeste, waarvan 72 ’n geskenk aan die Here was, |