Numbers 31:37 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die belasting van die HERE aan die skape was seshonderd vyf en sestig. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | waarvan hulle 675 vir die Here gegee het, |
| Afrikaans 1933/1953 | En die bydrae aan die HERE uit die kleinvee was ses honderd vyf en sewentig. |
| Afrikaans 1983 | waarvan ses honderd vyf en sewentig as offergawe aan die Here, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | en die bydrae vir die Here uit die kleinvee was 675; |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | en hulle het 675 daarvan vir die Here gegee, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | waarvan 675 ’n geskenk aan die Here was, |