Numbers 31:36 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die helfte, wat die deel was van die wat na die oorlog uitgetrek het, was in getal drie honderd duisend sewe en dertig duisend vyf honderd skape;
Afrikaans (NLV) 2011 Die deel van die soldate wat gaan veg het, was 337 500 skape
Afrikaans 1933/1953 En die helfte, die deel van hulle wat na die oorlog uitgetrek het, was in getal drie honderd sewe en dertig duisend vyf honderd stuks kleinvee.
Afrikaans 1983 Die soldate wat gaan veg het, se deel was drie honderd sewe en dertig duisend vyf honderd stuks kleinvee,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die helfte, die deel van dié wat aan die stryd deelgeneem het, se getalle was: kleinvee – 337 500,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die deel wat die manne gekry het wat oorlog gaan maak het, was: 337 500 skape en bokke,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die soldate wat gaan veg het, se deel was 337 500 stuks kleinvee,