Numbers 31:35 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) en altesaam twee en dertig duisend mense uit vroue wat die man nie geken het deur by hom te gemeenskap nie.
Afrikaans (NLV) 2011 en 32 000 meisies wat nog nie ’n man gehad het nie.
Afrikaans 1933/1953 en mensesiele, uit die vroulike persone wat geen gemeenskap met 'n man gehad het nie, al die siele was twee en dertig duisend.
Afrikaans 1983 twee en dertig duisend vrouens wat nog nie met mans gemeenskap gehad het nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) En wat die mense betref: Van die vroue wat nog nie met 'n man gemeenskap gehad het nie, was daar 32 000.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) en 32 000 vroue wat nog nie by 'n man geslaap het nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) en 32 000 maagde.