Numbers 31:32 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die buit, wat die res van die prooi was wat die krygsmanne gevang het, was ses honderd duisend sewentig duisend vyf duisend skape, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die buit wat die mans wat gaan veg het, gemaak het, was 675 000 skape, |
| Afrikaans 1933/1953 | En die buit, die oorskot van die roof wat die krygsmanne geneem het, was ses honderd vyf en sewentig duisend stuks kleinvee; |
| Afrikaans 1983 | Die buit wat behoue gebly het uit wat die soldate geroof het, was ses honderd vyf en sewentig duisend stuks kleinvee, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die oorlogsbuit wat nog oor was van die goedere wat die manskappe geroof het, was: 675 000 stuks kleinvee, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die goed wat oorgebly het van alles wat die manne gevat het, was: 675 000 skape en bokke, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die buit wat oorgebly het uit wat die soldate gebuit het, was 675 000 stuks kleinvee, |