Numbers 31:29 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Neem dit van hulle helfte en gee dit aan die priester Eleasar as 'n hefoffer van die HERE.
Afrikaans (NLV) 2011 Die gedeelte wat jy by hulle vat, moet jy aan die priester Eleasar gee as ’n offergawe aan die Here.
Afrikaans 1933/1953 Van hulle helfte moet julle dit neem, en gee dit aan die priester Ele sar as 'n offergawe aan die HERE.
Afrikaans 1983 Die bydrae wat jy uit hulle deel vat, moet jy aan die priester Eleasar gee as 'n offergawe aan die Here.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Uit húlle helfte moet julle dit neem en dit vir die priester Eleasar gee, as 'n •wydingsgeskenk vir die Here.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jy moet dit neem van die helfte wat hulle kry en jy moet dit vir die priester Eleasar gee. Dit is 'n offer vir die Here.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Gee dan hierdie bydrae vir Eleasar as ’n geskenk aan die Here.