Numbers 31:27 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En verdeel die prooi in twee dele; tussen die wat die oorlog op hulle geneem het, wat uitgetrek het om te veg, en tussen die hele vergadering. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Jy moet dit dan verdeel tussen hulle wat gaan oorlog maak het en die res van die mense. |
| Afrikaans 1933/1953 | en verdeel die buit tussen die wat met die oorlog te doen gehad het, wat op kommando uitgetrek het,,n die hele vergadering. |
| Afrikaans 1983 | Dan moet julle die buit verdeel tussen dié wat by die oorlog betrokke was en gaan veg het, en die res van die volk. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Verdeel dan die oorlogsbuit in die helfte tussen dié wat in die geveg betrokke was, wat uitgetrek het vir die stryd, en die hele volksvergadering. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dan moet jy dit in twee dele verdeel. Gee een helfte vir die manne wat oorlog gaan maak het en een helfte vir die hele volk. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Verdeel dit dan in twee en gee een helfte vir die soldate en die ander helfte vir die res van die volk wat hier agtergebly het. |