Numbers 31:26 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Neem die som van die buit wat gevang is, van mense sowel as van diere, jy en Eleasar, die priester, en die familiehoofde van die vergadering. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Jy en die priester Eleasar en die leiers van die stamme moet ’n opname maak van al die mense wat julle gevange geneem het en van al die diere wat julle buitgemaak het. |
| Afrikaans 1933/1953 | Neem die volle getal op van wat as buit weggevoer is, van mense en van diere, jy en die priester Ele sar en die familiehoofde van die vergadering; |
| Afrikaans 1983 | “Jy en die priester Eleasar en die familiehoofde van die volk moet al die mense wat gevang is en die diere wat buitgemaak is, tel. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “Stel 'n lys saam van die oorlogsbuit – van die mense en diere wat gevange geneem is – jy en die priester Eleasar, asook die familiehoofde van die volksvergadering. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Jy en die priester Aäron en al die familieleiers moet die goed en die persone tel wat julle gevat en saamgebring het, al die mense en diere. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Jy en Eleasar en die leiers van elke stam moet ’n opname maak van al die oorlogsbuit, dit sluit mense en diere in. |