Numbers 31:24 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En julle moet julle klere op die sewende dag was, en julle sal rein wees, en daarna moet julle in die laer ingaan. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Julle moet julle klere op die sewende dag was. Julle sal dan rein wees. Daarna mag julle terugkeer na die kamp toe.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Julle moet ook jul klere op die sewende dag was; dan sal julle rein wees; en daarna mag julle in die laer kom. |
| Afrikaans 1983 | Op die sewende dag moet julle julle klere was en sal julle rein wees. Daarna mag julle na die kamp toe terugkom.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Julle moet julle klere op die sewende dag was, dan sal julle rein wees. Daarna kan julle in die kamp inkom.’ ” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle moet julle klere was op die sewende dag, dan sal julle rein wees. Daarna mag julle terugkom in die kamp.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Julle moet almal op die sewende dag julle klere was. Daarna sal julle weer rein wees en in die kamp kan inkom.” |