Numbers 31:22 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Net die goud en die silwer, die koper, die yster, die tin en die lood, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Enigiets wat van goud, silwer, brons, yster, tin, of lood gemaak is, |
| Afrikaans 1933/1953 | Net die goud en die silwer, die koper, die yster, die tin en die lood -- |
| Afrikaans 1983 | goud, silwer, brons, yster, tin, lood, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | ‘Net die goud en silwer, die brons, yster, tin en lood |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | [22-23] Julle moet alles wat nie kan verbrand nie, in vuur reinig. Dit is die goud, silwer, brons, tin en lood. Daarna moet julle dit ook reinig met die water wat mense rein kan maak. Julle moet die dinge wat kan verbrand, met water reinig. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | *** |