Numbers 31:20 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En reinig al julle klere en alles wat van velle gemaak is, en alle werk van bokhaar en alles wat van hout gemaak is.
Afrikaans (NLV) 2011 Was al julle klere en reinig alles wat van leer, bokhaar of hout gemaak is.”
Afrikaans 1933/1953 Ook moet julle al die klere en elke ding van leer en alles wat van bokhaar gemaak is, en elke ding van hout ontsondig.
Afrikaans 1983 Julle moet ook al julle klere en alles wat van vel of bokhaar of hout gemaak is, reinig.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Elke kledingstuk, elke artikel van leer, alles wat van bokhaar gemaak is en elke artikel van hout moet julle reinig.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle moet ook al julle klere reinig, en al die goed van vel en bok-haar en hout.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Julle moet elke stuk klere en elke ander ding wat van leer of bokhaar of hout gemaak is, ook reinig.”