Numbers 31:18 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar al die vrouekinders wat nie 'n man geken het deur by hom te gemeenskap nie, hou vir julleself in die lewe.
Afrikaans (NLV) 2011 Laat elke vrou bly leef wat nog ’n maagd is. Julle mag hulle vir julle as vroue vat.
Afrikaans 1933/1953 Maar laat al die kinders onder die vroulike persone wat geen gemeenskap met 'n man gehad het nie, vir julle in die lewe bly.
Afrikaans 1983 Maar elke dogter wat nog nie met 'n man gemeenskap gehad het nie, mag julle laat lewe en vir julle vat.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) maar spaar vir julleself al die meisies wat nog nie met 'n man gemeenskap gehad het nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Maar julle mag al die dogters wat nog nie by 'n man geslaap het nie, laat aanhou lewe, julle mag hulle vir julleself neem.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Net die jongmeisies wat nog maagde is, mag julle laat lewe en hulle vir julle as vroue vat.