Numbers 31:17 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maak dan nou elke manlike onder die kindertjies dood, en maak elke vrou dood wat die man ken deur by hom te gemeenskap. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Maak nou al die seuntjies dood en ook elke vrou wat al by ’n man geslaap het. |
| Afrikaans 1933/1953 | Maak dan nou dood almal wat van die manlike geslag onder die kinders is; en maak dood elke vrou wat gemeenskap met 'n man gehad het. |
| Afrikaans 1983 | Maak al die seuntjies dood en elke vrou wat al met 'n man gemeenskap gehad het. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Maak dan nou elke manlike kind dood. Maak ook elke vrou dood wat met 'n man gemeenskap gehad het, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Kom, julle moet nou elke seun doodmaak en elke vrou wat klaar by 'n man geslaap het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Maak nou dadelik al die seuntjies dood, so ook al die vroue wat al by ’n man geslaap het. |