Numbers 31:15 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe sê Moses vir hulle: Het julle al die vroue in die lewe gebring? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Moses het vir hulle gevra: “Waarom het julle al die vroue laat bly leef? |
| Afrikaans 1933/1953 | En Moses het vir hulle gesê: Het julle al die vroue laat lewe? |
| Afrikaans 1983 | Hy het vir hulle gesê: “Julle het al die vrouens in die lewe laat bly, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Moses het vir hulle gesê: “Het julle die vroue almal laat lewe? |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Moses het vir hulle gesê: “Het julle al die vroue laat lewe? |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Hoekom het julle die vroue laat leef?” het hy vir hulle gevra. |