Numbers 31:13 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Moses en die priester Eleasar en al die owerstes van die vergadering het uitgegaan hulle tegemoet buitekant die laer.
Afrikaans (NLV) 2011 Moses, die priester Eleasar en al die leiers van die gemeenskap het hulle buite die kamp gaan ontmoet.
Afrikaans 1933/1953 En toe Moses en die priester Ele sar en al die owerstes van die vergadering hulle buitekant die laer tegemoetgaan,
Afrikaans 1983 Moses en die priester Eleasar en al die leiers van die volk het die leër buite die kamp gaan ontmoet.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Moses, die priester Eleasar en al die leiers van die volksvergadering het uitgegaan om hulle buite die kamp te ontmoet.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Moses en die priester Eleasar en die leiers van die volk het na die leër buite die kamp gegaan.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Moses en Eleasar het saam met die ander leiers van die volk die soldate buite die kamp gaan inwag.