Numbers 31:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hulle het al hulle stede waarin hulle gewoon het, en al hulle pragtige kastele met vuur verbrand. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle het al die stede waar die Midianiete gewoon het en die gehuggies waar hulle oorgebly het, met vuur verbrand. |
| Afrikaans 1933/1953 | Verder, al hulle stede in hulle woonplekke en al hulle laers het hulle met vuur verbrand |
| Afrikaans 1983 | Die Israeliete het al die stede in die gebied van die Midianiete en al hulle ander blyplekke verbrand. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Al hulle dorpe waarin hulle gewoon het en al hulle kampe het die Israeliete verbrand, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Israeliete het al die stede waar die Midianiete gewoon het en al hulle kampe verbrand, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hulle het ook al hulle stede en dorpe verbrand. |