Numbers 30:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En as sy enigsins 'n man gehad het, wanneer sy 'n gelofte gedoen het of iets uit haar lippe uitgespreek het waarmee sy haar siel verbind het; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “’n Vrou kan miskien trou nadat sy aan die Here ’n gelofte afgelê het, of miskien haarself impulsief aan iets verbind. |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar as sy trou terwyl haar geloftes op haar rus of iets wat onverskillig uitgespreek is, waardeur sy haarself verbind het, |
| Afrikaans 1983 | “As 'n vrou trou nadat sy aan die Here geloftes gedoen het, of onnadenkend 'n verpligting op haar geneem het, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “ As sy wel aan 'n man afgestaan word terwyl haar geloftes of 'n onbesonne uitspraak waarmee sy 'n verpligting op haar geneem het, nog op haar rus, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “As 'n vrou getroud is en sy het 'n gelofte gemaak, of as sy iets belowe voordat sy goed gedink het, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Dit kan gebeur dat ’n ongetroude meisie ’n oorhaastige belofte aan die Here gemaak het voordat sy trou. |