Numbers 30:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En as sy in die huis van haar man 'n gelofte gedoen het, of haar siel met 'n eed verbind het; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “’n Getroude vrou kan miskien ’n gelofte aflê of onder eed ’n belofte maak. |
| Afrikaans 1933/1953 | En as sy in die huis van haar man 'n gelofte doen of haarself met 'n eed verbind om haar te onthou, |
| Afrikaans 1983 | “As 'n getroude vrou 'n gelofte doen of met 'n eed 'n verpligting op haar neem, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “ As 'n vrou in die huis van haar man 'n gelofte aflê of haarself met 'n eed verbind, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Wanneer 'n getroude vrou 'n gelofte gemaak het of iets belowe het en gesê het die Here is die getuie, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “As ’n getroude vrou ’n belofte aan die Here maak of iets onder eed belowe |