Numbers 30:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Moses het met die stamhoofde gespreek oor die kinders van Israel en gesê: Dit is die saak wat die HERE beveel het.
Afrikaans (NLV) 2011 Moses het die stamleiers van Israel bymekaargekry. Hy het vir hulle gesê: “Hier is die Here se voorskrifte oor geloftes:
Afrikaans 1933/1953 En Moses het met die stamhoofde van die kinders van Israel gespreek en gesê: Dit is die saak wat die HERE beveel het:
Afrikaans 1983 Moses het vir die leiers van die Israelitiese stamme gesê: “Dit is wat die Here beveel het:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Moses het met die stamhoofde van die Israeliete gepraat en gesê: “Dit is wat die Here beveel het:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Moses het vir die stamhoofde van die Israeliete gesê: “Dit is wat die Here gesê het:
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Moses het die leiers van die stamme bymekaar laat kom en vir hulle gesê: “Hier is nog opdragte van die Here: