Numbers 3:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hulle moet al die gereedskap van die tent van samekoms en die diens van die kinders van Israel bewaar om die dienswerk van die tent te verrig. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle sal na die toerusting van die tabernakel omsien en namens die Israeliete daar werk. |
| Afrikaans 1933/1953 | En hulle moet sorg vir al die gereedskap van die tent van samekoms en vir die diens van die kinders van Israel, om die dienswerk van die tabernakel te verrig. |
| Afrikaans 1983 | Hulle moet sorg vir al die toebehore van die tent van ontmoeting; hulle moet die diensbeurte vir die volk Israel waarneem deur die werk wat hulle in die tabernakel doen. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle moet toesig hou oor al die toerusting van die Tent van Ontmoeting, en die verpligtinge van die Israeliete help nakom deur diens te doen in die tabernakel. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle moet sorg vir alles wat by die tent moet wees, hulle moet die werk doen vir die Israeliete, die werk wat nodig is by die tempel-tent. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hulle moet al die toebehore in die tabernakel in stand hou. |