Numbers 3:51 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Moses het die geld van die wat losgekoop is, aan Aäron en sy seuns gegee volgens die woord van die HERE, soos die HERE Moses beveel het. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Soos die Here vir Moses gesê het, het hy gemaak. Hy het die silwer vir Aäron en sy seuns gegee om daarmee die oudste seuns los te koop. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Moses het die loskoopgeld aan Aäron en sy seuns gegee volgens die bevel van die HERE, soos die HERE Moses beveel het. |
| Afrikaans 1983 | Dit het Moses in opdrag van die Here aan Aäron en sy seuns gegee, soos die Here hom beveel het. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Moses het die losprys vir Aäron en sy seuns gegee in opdrag van die Here, soos die Here Moses beveel het. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | en Moses het die loskoop-geld vir Aäron en sy seuns gegee. Die Here het gesê hy moet dit doen. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Soos die Here beveel het, het Moses dit vir Aäron en sy seuns gegee. |