Numbers 3:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die HERE het met Moses gespreek en gesê:
Afrikaans (NLV) 2011 As gevolg hiervan het die Here vir Moses gesê:
Afrikaans 1933/1953 En die HERE het met Moses gespreek en gesê:
Afrikaans 1983 Die Here het verder vir Moses gesê:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die Here het met Moses gepraat en gesê:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Here het vir Moses gesê:
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Toe sê die Here vir Moses: