Numbers 3:43 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En al die manlike eersgeborenes volgens die getal name, van 'n maand oud en daarbo, van hulle geteldes, was twee en twintig duisend twee honderd dertien en sestig.
Afrikaans (NLV) 2011 Al die oudste seuns wat getel is, was 22 273.
Afrikaans 1933/1953 En al die manlike eersgeborenes volgens die getal name, van 'n maand oud en daarbo, volgens hulle geteldes, was twee en twintig duisend twee honderd drie en sewentig.
Afrikaans 1983 Die manlike eersgeborenes van 'n maand en ouer wie se name opgeskryf is, was twee en twintig duisend twee honderd drie en sewentig.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Al die manlike eersgeborenes, met volle name, van 'n maand en ouer, was volgens hulle inskrywing 22 273.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hulle was almal saam 22 273.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) ***