Numbers 3:42 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Moses het al die eersgeborenes onder die kinders van Israel getel, soos die HERE hom beveel het.
Afrikaans (NLV) 2011 Soos die Here vir hom gesê het, het Moses al die oudste seuns in Israel getel.
Afrikaans 1933/1953 En Moses het, soos die HERE hom beveel het, al die eersgeborenes onder die kinders van Israel getel.
Afrikaans 1983 Moses het toe volgens die bevel van die Here al die eersgeborenes van die Israeliete getel.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Moses het toe, soos die Here hom beveel het, al die eersgeborenes onder die Israeliete ingeskryf.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Moses het gedoen wat die Here gesê het, hy het die name van die oudste seuns van die Israeliete in 'n boek geskryf, almal wat 'n maand of ouer was.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) [42-43] Moses het toe al die oudste kinders in Israel getel soos die Here beveel het. Die getal waarop hy uitgekom het, was 22 273.