Numbers 3:26 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | en die behangsels van die voorhof en die voorhangsel vir die ingang van die voorhof wat by die tabernakel is en by die altaar rondom, en sy toue vir die hele diens daarvan. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | die afskorting rondom die binnehof en die gordyn by die ingang van die binnehof, die tenttoue en die onderhoud daarvan. |
| Afrikaans 1933/1953 | en die behangsels van die voorhof en die bedekking vir die ingang van die voorhof wat rondom die tabernakel en die altaar is, en sy lyne -- alles wat by sy bediening behoort. |
| Afrikaans 1983 | die gordyn van die ingang van die voorhof, die gordyne van die voorhof wat rondom die tabernakel en die altaar was, al die toue, met alles wat dié diens insluit. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | die voorhof se seildoeke wat rondom die tabernakel en die altaar is, saam met die voorhof se afskorting en sy toue – al die werk daaraan. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | die gordyne rondom die oop stuk grond, die gordyn voor die ingang van die oop stuk grond wat rondom die tempel-tent en die altaar is, en die toue. Hulle moes alles doen wat daar nodig was. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | die gordyn by die ingang van die voorhof, die gordyne van die voorhof wat rondom die tabernakel en die altaar was en al die toue, met alles wat dié diens insluit. |