Numbers 3:20 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die seuns van Merári volgens hulle geslagte; Mahli en Musi. Dit is die geslagte van die Leviete volgens die families van hulle. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Merari se mense was Magli en Musi. Dit was al Levi se afstammelinge. |
| Afrikaans 1933/1953 | En die seuns van Mer ri volgens hulle geslagte: Magli en Musi. Dit is die geslagte van die Leviete volgens hulle families. |
| Afrikaans 1983 | Die Merarigroep was Magli en Musi. Dit was die afstammelinge van Levi volgens familieverband. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die nageslag van Merari was, volgens hulle familiegroepe, Magli en Musi. Hulle was die familiegroepe van die Leviete, volgens hulle families. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Merari se seuns was Magli en Musi. Dit is ook die name van die Merari-families. Hulle was van die nageslag van Levi. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Merarigroep was Magli en Musi. Dit was Levi se nageslag wie se familiegroepe die name van hulle voorvaders gehad het. |