Numbers 3:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En dit is die name van die seuns van Aäron; Nadab, die eersgeborene, en Abíhu, Eleasar en Itamar.
Afrikaans (NLV) 2011 Aäron se seuns was Nadab, die oudste, en ook Abihu, Eleasar en Itamar.
Afrikaans 1933/1953 En dit is die name van die seuns van Aäron: die eersgeborene Nadab, daarna Ab¡hu, Ele sar en Itamar.
Afrikaans 1983 Die name van die seuns van Aäron was Nadab, die oudste, Abihu, Eleasar en Itamar.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) was dit die name van Aäron se seuns: Nadab, die eersgeborene, Abihu, Eleasar en Itamar.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hier is die name van die seuns van Aäron: Die oudste seun was Nadab, en die ander seuns was Abihu, Eleasar en Itamar.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Aäron het vier seuns gehad: Nadab, hy was die oudste, Abihu, Eleasar en Itamar.